Ons kon nie 'n meer PERFEKTE troue gehad het nie! Alles te danke aan Roelan Grabie en Oxbow Country Estate. Nie net is dit die mooiste venue wat ek al ooit gesien het nie maar ook die vriendelikste personeel! Ek kon alles in Roelan se hande los en hy het seker gemaak alles gebeur presies soos wat ek dit wou gehad het! Dankie Roelan en Oxbow vir julle goeie diens en die mooiste dag in ons lewens! Ons troue was alles en soveel meer as wat ek van gedroom het dit sou wees!